Bokhaarmark bestendig op eerste veiling

Read it in English Die bokhaarmark het bestendig verloop op die openingsveiling van die somer-veilingseisoen ondanks ’n sterker rand en ’n gemengde aanbod. Die prys van...

Sybokhaarmark reageer op swak wisselkoers

Die verswakking in waarde van die rand teenoor die meeste internasionale geldeenhede het ’n positiewe uitwerking op hierdie week se sybokhaarveiling gehad. Pierre van der...

Mohair market relatively steady

Good quality clips that were on offer on the second sale of the summer selling season supported the market despite a stronger rand. The...

Wolmark verhandel 0,7% hoër

Die wolmark het op die onlangse veiling effens hoër verhandel. Die Cape Wools Merino-aanwyser styg met ’n skamele 0,7% en 109 punte om teen...

Market overview for July

Frikkie Maré, agricultural economist at the University of the Free State (UFS), gives his monthly market overview of agricultural commodity markets. Lees dit in Afrikaans During...

Wolmark verswak effens

Die wolmark het op die mees onlangse veiling effens laer verhandel. Die Cape Wools Merino-aanwyser het met 1,6% teruggesak en teen R153,53/kg vir skoonwol...

Wool market traded steady, closed 2,7% higher

Lees dit in Afrikaans The wool market traded 2,7% higher at the latest auction. The Cape Wools Merino Indicator closed at R158,90p/kg for clean wool....

Wolmark sak effens terug

Die wolmark het by die afgelope veiling effens teruggesak en 1,4% laer verhandel. Die Cape Wools Merino-aanwyser het met met 225 punte verswak en...

Wolmark marginaal sterker

Goeie aanvraag na goeie gehalte lang kamwol word tans in die wolmark ondervind. ‘n Kleiner aanbieding het gesorg vir sterk kompetisie in die mark....

Wool market 1,9% lower

The wool market again traded lower at this week’s auction and the Cape Wools Merino Indicator decreased by 1,9% and by 298 points to...