Strong demand from Italy for good quality SA wool /Goeie vraag...

At the most recent wool auction in Port Elizabeth, there was a strong demand from Italian buyers, in particular for the better quality wool....

Wolmark neig laer/Wool market trades lower

Die wolmark het op die pasafgelope veiling 2,5% laer verhandel. Die Cape Wools Merino-aanwyser het met 390 punte verswak en teen R151,80/kg vir skoonwol...

Wolmark lyk belowend

Die wolmark het sy goeie lopie op die pasafgelope veiling voortgesit. Die Cape Wools Merino-aanwyser het met 4,7% gestyg en teen R153,70/kg vir skoonwol...

Wolmark versterk / Wool market strengthens

Ná ses agtereenvolgende dalings het die wolmark op die pasafgelope veiling 2,2% hoër verhandel. Die Cape Wools Merino-aanwyser het met 337 punte versterk en...

Stronger rand affects mohair prices negatively

On the 4th auction of the summer season, despite good competition, the stronger rand negatively influenced mohair prices. The adult mohair price was the...

Wolmark onveranderd

Die wolmark het op die pasafgelope veiling 1,3% laer verhandel. Die Cape Wools Merino-aanwyser het met 198 punte verswak om teen R155,70/kg vir skoonwol...

Wolmark sak effens terug

Die wolmark het by die afgelope veiling effens teruggesak en 1,4% laer verhandel. Die Cape Wools Merino-aanwyser het met met 225 punte verswak en...

Sybokhaarmark reageer op swak wisselkoers

Die verswakking in waarde van die rand teenoor die meeste internasionale geldeenhede het ’n positiewe uitwerking op hierdie week se sybokhaarveiling gehad. Pierre van der...

New SA record for wool

The wool market traded slightly higher at this week’s auction, and the Cape Wools Merino Indicator increased by 0,5% and 85 points to close...

Wool market remains the same

Lees dit in Afrikaans The wool market traded 1,3% lower at the latest auction. The Cape Wools Merino Indicator decreased by 198 points to close...