Lees Veeplaas in November

Die nasionale minimumloon is ’n veelbesproke onderwerp en een van die dinge waarmee landbouers in Suid-Afrika moet verlief neem. In die November-uitgawe van Veeplaas...

Lees Veeplaas in September

Invoer en uitvoer bly ’n sensitiewe onderwerp in die landbou, enersyds omdat biosekuriteitsaangeleenthede van tyd tot tyd ons vermoë om uit te voer bedreig...

Lees Veeplaas in Augustus

Die veeveilingsbedryf moet gereeld afstof en sy dienste herbesoek. Die gebruiklike manier van bemark en veilings aanbied is lankal nie meer die enigste items...

Lees Veeplaas in Julie

Biosekuriteit is ’n onderwerp wat jaarliks in Veeplaas bespreek word, enersyds omdat dit die sleutel tot volhoubare veeboerdery beteken en andersyds omdat dit so...

Lees Veeplaas in Junie

Finansieringsaansoeke is dikwels ‘n kopseer vir die veeprodusent. In die Junie-uitgawe van Veeplaas bespreek Henry-Ben Rheeder die kredietaansoek en presies hoe ‘n veeboerdery se...

Lees Veeplaas in Mei

Al hoe meer veeprodusente oorweeg dit om hulle produk uit te voer. Maar wat vereis hierdie proses nou eintlik? En hoe presies pas ’n...

Lees Veeplaas in April

Die merk van vee speel ’n belangrike rol in die uiteindelike naspeur van rooivleis. Dit kan egter ook ’n beduidende invloed hê op veediefstalsyfers....

Lees Veeplaas in Maart

Die mate waartoe ’n bedryf gereguleer of nie gereguleer word, bepaal dikwels die vlak van deelname van sy produsente en kan suksesse maak of...

Lees Veeplaas in Februarie

Een van die besprekingspunte by die 2016 Aldam Vleisbeesskool, was hoe om die verbruiker se eetervaring meer aangenaam en voorspelbaar te maak. Tydens die...

Lees Veeplaas in Januarie

Wie het gesê presisieboerdery hoort nie by veeboerdery nie? Veeboerdery, net soos enige ander boerdery, verg ’n wetenskaplike benadering en ons grootste en mees...