Hoor meer oor Croplife SA

Dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA, gesels met RSG-luisteraars oor Croplife SA se  nuwe projekte. Luister nou na dié gesprek. RSG Landbou word dié week...

Luister: Witmieliepryse, 17 Oktober 2016

’n Tegniese analis, Frans de Klerk, vertel vir Lise Roberts oor die witmielie-prysneigings. Hy vertel hoekom die prys so drasties gedaal het en hoe...

Graan SA gesels oor droogtehulp

Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, het op RSG Landbou uitgebrei oor dié organisasie se droogtehulp-program wat onlangs geloods is. Luister...

Die turksvy as ’n alternatiewe voerbron (Deel 2)

Prof HO de Waal van die Universiteit van die Vrystaat praat verder met RSG Landbou-luisteraars oor die aanwending van turksvye as voergewas vir vee....

Luister: Voer vir hoër wins – hoeveel is te veel of...

Soos met alles in die lewe is dit moeilik om te weet wanneer ’n mens te veel of te min doen. Hennie Maas het...

Sovereign Foods kry eg Suid-Afrikaanse status

Blaine Nell van Sovereign Foods vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor dié maatskappy, wat nou eg Suid-Afrikaanse status geniet. Hierdie mylpaal...

Luister: Die beskikbaarheid van landbougrond

Dr Gerhard Verdoorn gesels op RSG Landbou oor kompetisie vir landbougrond. Luister hier wat hy te sê gehad het. Dr Gerhard Verdoorn gesels op RSG...

Hoor meer oor Projek Khanyisa

Eugene Myburgh, Eskom se handelsbestuurder van energie in die Vrystaat en Noordwes, gesels met RSG-luisteraars oor die vordering van Projek Khanyisa. Luister nou na...

Radio: Brandstofprysverhoging in Desember

Corné Louw, ’n landbou-ekonoom van Graan SA, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die brandstofprysverhoging in Desember se implikasies op die landbousektor....

Jongboer-egpaar gesels, 9 November 2016

Ons het met Stefan en Yolandé Erasmus, ’n landbou-egpaar van Beskuitfontein naby Middelburg in die Oos-Kaap, gesels in vanoggend se program op RSG Landbou....