Luister: Nampo 2016!

Die 50ste Nampo-oesdag word vanjaar van 17 tot 20 Mei op Nampopark buite Bothaville gehou. Lise Roberts het op RSG landbou met Kobus van...

Prof Meeske gesels oor droogte en kuilvoer    

Prof Robin Meeske, spesialis-navorser in kuilvoer, gesels met Hennie Maas oor kuilvoer en die droogte. Hoor watter wenke hy aan boere gee wat te...

Luister: Wat hou die weer in?

Johan van den Berg, klimatoloog en weerkundige van Santam Landbou, gee ‘n weeroorsig vir die volgende twee weke. Reënval oor somergraangebiede, grondwatervlakke, oppervlakwater en...

Luister: Infrastruktuur vir intensiewe skaapboerdery

Manie Wessels, praat met RSG-luisteraars oor hoe die infrastruktuuur vir intensiewe skaapboerdery moet lyk. Luister hier na dié interessante gesprek. Luister hier na nog RSG...

Luister: Raad oor skaapvoerkrale

Die vestiging van skaapvoerkrale op plase stel opnuut uitdagings aan die produsent. Ons gesels met dr Johan van Rensburg, uitvoerende hoof van ABE Biotech,...

Radio: Nampo gaan Kaap toe

Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor Nampo Kaap, wat van 12 tot...

Luister: Die jongste vleispryse

Vir die jongste vleispryse skakel elke Maandagoggend van 04:30 tot 05:00 in op RSG Landbou. Chris Derksen deel die vleispryse en ook sy kommentaar. Luister Maandag, 4 April,...

Luister: Bovelderboer deel lesse

Cronje Deale, lid van die Bovelder Bees-studiegroep, se Bovelderkudde het binne 5 jaar van ‘n besettingsyfer van 75% na meer as 90% verbeter. Hy...

Pekanneut-boerderye brei uit, 13 September 2016

Die Pekanneut-bedryf in Suid-Afrika brei geweldig uit en die internasionale vraag na Suid-Afrikaanse Pekanneute is baie groter as die aanbod. Ons gesels met die...

Danie Thomas gesels oor sy Dormer-boerdery

Desnieteenstaande moeilike omstandighede in die landbou, is daar talle suksesverhale van boere wat bo moeilike omstandighede uitstyg. Danie Thomas (31) van Kairos Dormers in...