Radio: Olyfsaadwespe bedreig die olyfbedryf

Dr Elleunorah Allsop van die Landbounavorsingsraad gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die olyfbedryf in die algemeen, asook die olyfsaadwespe wat dié bedryf bedreig. Luister...

Radio: Produksiedoelwitte vir vleisbeesboerdery

Dr Francois van de Vyver, nasionale tegniese bestuurder vir herkouers by Nutri Feeds, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor produksiedoelwitte en belangrike voedingsaspekte in...

Radio: Hoe raak misdaad landbou?

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Willie Clack van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum oor die misdaadstatistieke wat pas bekendgemaak is en hoe dit die...

Radio: Oplewing in kleinvee- en wildveilings

Corné du Plessis, ’n vryskut-afslaer, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die oënskynlike oplewing in kleinvee- en gediversifiseerde wildveilings. Luister nou na dié gesprek. Luister...

Radio: Kan graanboere nog plant?

Kan graanboere nog plant vir die nuwe seisoen? Luan van der Walt van Graan SA gesels met Lise Roberts van RSG Landbou hieroor. Luister...

Radio: Beslaglegging op renosterhorings

Die onlangse beslaglegging op renosterhorings by OR Tambo Internasionale Lughawe het groot opspraak verwek. Talle bespiegelings is in omloop dat dit ’n direkte uitvloeisel...

Radio: Bootvaart saam met Laeveld Agrochem

Corné Liebenberg, bemarkingsbestuurder van Laeveld Agrochem, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor ’n unieke bootvaart waartydens boere en hul gesinne die...

Radio: Bolwurmplaag in die Wes-Kaap

Dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor die Afrika-bolwurmplaag wat moontlik sy kop in die Wes-Kaap...

Radio: Terugvoer oor ALFA 2017

ALFA 2017 het van 12 tot 14 September by die Afridome in Parys plaasgevind. Vanjaar se ekspo het ’n propvol program met talle hoogtepunte...

Radio: Sinkronisasie en vaste-tyd KI van beeste

Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik aan RSG Landbou-luisteraars wat die voordeel is van sinkronisasie en vaste-tyd KI by beeste. Luister nou na...