Kuda op Grootplaas

Om in wild te belê stel besonderse uitdagings aan wildboere en beleggers weens die inherente risiko’s verbonde aan die waarde van die diere. Kuda...

Video: Vooruitgang van die wolbedryf en faktore wat dit beïnvloed

Die wolbedryf het 2015 met ‘n mededingende mark en goeie markvooruitsigte afgesluit, ten spyte van die droogte en ander uitdagings. Riaan Grobler het op...

TV: ‘n Besige maand in die wildbedryf

Kyk 19 Oktober 2017 se Grootplaas met Ankie Stroebel en Sybrand Mostert. In die episode: Ankie Stroebel van Wildbedryf Suid-Afrika gesels oor die organisasie se...

Klink ‘n glasie wyn saam met Grootplaas

Kyk 6 Desember 2017 se Grootplaas met André Morgenthal, Margi Biggs en David Higgs. Die program fokus op die wynbedryf en 'n klompie kenners kuier...

Varktelersgenootskap van Suid-Afrika op Grootplaas

In 26 April 2017 se Grootplaas het Neil Dry, president van die Varktelersgenootskap van Suid-Afrika, gesels oor varkteling en produksie.

Grootplaas: Kry ‘n bekostige voorsorgfonds

Ons vind ook uit hoe landbouwerkgewers ‘n bekostige voorsorgfonds kan bekom wanneer ons na ‘n insetsel van die senior bestuurder van arbeidsverhoudinge by Agri...

Laeveld Agrochem op Grootplaas

In 5 Mei 2017 se Grootplaas het Corné Liebenberg van Laeveld Agrochem gesels oor die maatskappy se bemarkingstrategie. Kyk hier na vorige gesprekke met Laeveld...

Meer oor #BayerDankie op Grootplaas

Bayer Dieregesondheid het op 1 Julie die afskop van sy opwindende en unieke “Bayer Dankie”-beloningsprogram aangekondig. Die hoof van kliniese ontwikkeling by Bayer Dieregesondheid,...

Villa Crop kuier op Grootplaas

In 19 Januarie 2018 se Grootplaas gesels Marius Boshoff, die Nasionale Bemarkingsbestuurder van Villa Crop, oor 'n opwindende program wat gewasprodusente se lewens heelwat...

Grootplaas kyk na die aartappelbedryf

Kyk na 16 Februarie 2018 se Grootplaas met Dr André Jooste en 'n insetsel van Agrico. In die episode: Kyk na insetsel oor hoe Agrico produsente...