Video: Bokmelkkaas in Suid-Afrika

Die gewildheid van bokmelkkaas, en veral handgemaakte bokmelkkaas, het die afgelope dekade drasties toegeneem. Elsa Esterhuizen het op die Groot Ontbyt met Rina Belcher,...

Video: Beleidskwessies wat aandag verg na aanleiding van die droogte

Verskeie aanbevelings oor droogte-verwante beleidskwessies is onlangs in ‘n verslag deur die Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BFAP) uitgewys.  Elsa Esterhuizen het op die...

Video: Die belangrikheid van melkaantekening

Melkaantekening is ‘n onontbeerlike instrument vir melkboere wat hul inkomste wil verhoog. Elsa Esterhuizen gesels op die Groot Ontbyt met dr Japie van der...

Die Suiwel Standaard Agentskap gesels op Die Groot Ontbyt

Elsa Esterhuizen het met Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwel Standaard Agentskap (SSA), gesels oor die belangrikheid van goeie melkproduksiepraktyke. Kyk hier na...

Video: Eksterne parasiete in herfs

Elsa Esterhuizen het op die Groot Ontbyt met dokter Clint Austin, hoof van kliniese ontwikkeling by Bayer Dieregesondheid, oor die beheer van eksterne parasiete...

Grootplaas: Laeveld Agrochem oor die herfs-kommandowurm

Die landbouwêreld in Suidelike Afrika gons oor die herfs-kommandowurm en die potensiële skade wat dit aan gewasse kan meebring. Corné Liebenberg van Laeveld Agrochem...

Omri van Zyl van Agri SA gesels oor die rimpel effek...

Voedselsekerheid in suidelike Afrika staar katastrofiese gevolge in die gesig as gevolg van die droogte. Elsa Esterhuizen het op die Groot Ontbyt gesels met Omri van...

Die week op Grootplaas

Sluit op Vrydag, 24 Junie, vanaf 5:30 op Kyknet, DSTV kanaal 144, by ons aan vir nog ‘n uitsending van Grootplaas. In dié Vrydag...

Grootplaas: 22 April 2016

Ons kuier op 22 April vanaf 05:30 in die Grootplaas-ateljee saam met Elsa Esterhuisen wanneer sy met Lodewyk Koch, direkteur by Brasuda, gesels oor...

Grootplaas skop af op die kassie.

Die eerste uitsending van Grootplaas sal hierdie Vrydag, 15 April, om 05:30 op kykNET kanaal 144 afskop. Grootplaas, ‘n projek deur Plaas Publishing en...