TV: Administrasie in ‘n boerdery

Kyk 3 November 2017 se Grootplaas met meer oor die Veritas-toekennings en Frans van Eden in 'n boerdery. In die episode:  Die Veritas-toekennings het vanjaar...

TV: Wat sê die weer?

Kyk 1 November 2017 se Grootplaas met Franz Waxenecker en Johan van den Berg. In die episode: Antibiotika-weerstand is nie net 'n kwelpunt in die mediese wetenskap...

TV: SA kundige lei internasionale besproeiingsake

Kyk: 31 Oktober 2017 se Grootplaas met Felix Reinders en Pieter du Plessis. In die episode: Felix Reinders van die Landbounavorsingsraad gesels oor sy onlangse...

TV: Wat is hondsdolheid?

In 30 Oktober se Grootplaas is daar gefokus op hondsdolheid. Dit is een van die oudste bekende siektes, maar ten spyte van al die...

Bokboerdery is ‘n goeie belegging

Kyk 26 Oktober 2017 se Grootplaas met Leon Kruger en Lood Bester. In die episode: Leon Kruger van die Landbounavorsingsraad gesels oor waarom produsente gerus...

‘n Beesras wat sy man kan staan

Kyk 25 Oktober 2017 se Grootplaas met Philip Barnard en Nick Delport. In die episode: Philip Barnard van Mequatling Angus gesels oor waarom dié beesras...

TV: Insekbestryding in vrugteboorde

Kyk 24 Oktober se Grootplaas met Dr Francois van de Vyver en Dr Schalk Schoeman. In die episode: Dr Francois van de Vyver van Nutri...

Terugflits: 2017 Santam Landbou Nasionale kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel hiervan is...

TV: Rolblaarvirus en witluis vreet wynbedryf se winste

Kyk 23 Oktober 2017 se Grootplaas met dr Elleunorah Allsopp en Hanlie Kroese. In die episode: Dr Elleunorah Allsopp gesels oor rolblaar,en witluis se effek...

TV: ‘n Besige maand in die wildbedryf

Kyk 19 Oktober 2017 se Grootplaas met Ankie Stroebel en Sybrand Mostert. In die episode: Ankie Stroebel van Wildbedryf Suid-Afrika gesels oor die organisasie se...