Die stand van renosterstropery

Bonné de Bod, ’n filmmaker en bekende kampvegter vir renosters, is ’n gereelde gas op RSG Landbou. Sy vertel meer oor Bedreigde Spesie-dag, die...

Hoor meer oor Arabierperde

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker in die Oos-Kaap, het in haar omswerwinge afgekom op die indrukwekkende Lormar Arabierperdstoet en sy praat met Carmen du...

Maak voorsiening vir boedelbelasting

Shikshah Dowlath-Singh van Old Mutual gesels op RSG Landbou met boere oor die belangrikheid daarvan om reg te beplan vir boedelbelasting en testamente. Luister...

Grootplaas vier wêreld-melkdag

Kyk 13 Junie 2018 se aflewering van Grootplaas met Christine Leighton en Barbara Bieldt. Sedert die eerste wêreld-melkdag in 2001 deur die Verenigde Nasies se...

Klink ’n glasie Chenin Blanc

Chenin Blanc is een van die gewildste witwyne in Suid-Afrika en Ina Smith van die Chenin Blanc-vereniging van Suid-Afrika gesels in RSG Landbou oor...

Hugenoot-stoet in Balfour blink uit

Veeplaas beskou homself as deel van die Suid-Afrikaanse veebedryf en waardeketting, en het in hierdie gees sy Veeplaas Skole-kuddeprojek vir landbouskole geformuleer. Die Gekombineerde...

Waardekettingbenutting in landbou is voordelig

WA Lombard van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat vertel op RSG Landbou meer oor die voordele van waardekettingbenutting in die...

RPO woeker fluks in Noordwes

Marike Brits, ’n RSG Landbou-medewerker, was onlangs by die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in Noordwes se kongres, waartydens sy met die voorsitter van die RPO in...

Loop nou lig vir dié veesiektes

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met die alombekende dr Faffa Malan oor veesiektes wat hierdie tyd van die jaar voorkom. Luister nou na...

Op soek na die Zoetis intensiewe skaapboer van die jaar

Intensiewe skaapboerdery is ‘n praktyk wat behoorlik vlam vat in die veebedryf. Die dieregesondheidsmaatskappy, Zoetis, het met ander rolspelers hande gevat om erkenning aan...