Terugvoer oor Arcadia Bonsmara-veiling

Arthur de Villiers van Arcadia Bonsmaras gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor sy onlangse suksesvolle veiling, wat op 11 April plaasgevind het....

Opgewondenheid oor Kairos Dormer-veiling

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Danie Thomas oor die Kairos Dormer-veiling, wat op 21 April op die plaas Canada by Edenvale plaasvind....

Uitstaande diere by Vlakte Bonsmara-veiling

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep se twaalfde jaarlikse produksieveiling is op 23 Februarie 2018 by die Roedtan-veilingskrale gehou. Die diere was soos gewoonlik weer top...

Goeie aanvraag na Kalahari Reds

Die jaarlikse Kalahari Red-veiling is op 24 Februarie 2018 by die Conrad Herbst Kleinveesentrum gehou. Die pryse wat op die veiling betaal is, bewys...

Jatro SAVM-veiling

Die tiende Jatro SAVM-produksieveiling van Johan Rautenbach het op Donderdag 22 Februarie 2018 op die plaas Blesbokfontein in die Lindley-distrik plaasgevind. Veilingsuitslae Hoogste prys ram:...

Ghaapseberg Boerbokgroep se tiende produksieveiling ’n reuse-sukses

Die Ghaapseberg Boerbokgroep het op 14 Maart 2018 hul tiende suksesvolle produksieveiling by die Vryburg-skougronde aangebied. Veilingsuitslae Hoogste prys ram: R23 000 Gemiddeld prys ramme: R17...

Beyond Beef Wagyu-produksieveiling

Beyond Beef Wagyu het op Vrydag 9 Februarie 2018 hul eerste produksieveiling by die Royal Auction Centre in Frankfort gehou. Dit was die grootste...

Hartebeesfontein Merino’s hou hul laaste veiling       

Tink Strydom het sy laaste veiling onder die stoetnaam Hartebeesfontein Merino’s op Donderdag 1 Maart 2018 in die Frankfort-distrik gehou. Isak Nel en seuns...

Bonsmara vroulike diere behaal top pryse

Bonsmara SA se Nasionale Vroulike Dier-veiling is op 14 Maart by die Afridome in Parys gehou. Meer as 50 uitstaande vroulike diere van 23...

Toppryse by jongste Olmar-ramveiling behaal

Die 20ste produksieveiling van Olmar Dohne Merino’s het op 16 Februarie 2018 op die plaas Osfontein naby Molteno plaasgevind. Dit was die laaste ramveiling...