Neem deel aan #youngauctioneers by Val-boeredag

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word in 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar gehou. Die 2018-weergawe van die kompetisie het einde 2017 reeds...

The hottest stocks in the agri sector

The food and agricultural sector may not enjoy the high profile spotlight of tech companies, but global supply constraints and demand drivers make these...

Business debt levels mirrors SA’s strong economic data for Q1 2018

Business debt stress conditions in South Africa continued to improve in Q1 2018 with the latest Experian Business Debt Index (BDI) reading of 0.360....

Structures to facilitate alternative approaches to parasite control

For years parasite control in ruminants was done largely by chemotherapeutic means. Being primarily successful and with the development of anthelmintics and other drugs...

Die Plaaswag-toep wil landelike veiligheid verbeter

Meer akkurate statistiek, ’n vinniger reaksietyd ná bedreigings en die monitor van misdaad in jou omgewing. Dit is van die funksies wat ’n nuwe...

Merino-veldramprojek: Almal praat net Merino’s

Op 9 Mei het die raadsvergadering van Merino SA op die plaas Fairview, op die R398 roete tussen Middelburg en Richmond, plaasgevind. Die gasteplaas...

Ent teen Slenkdalkoors elke winter

Die Slenkdalkoors-geval in Jacobsdal is op die stadium ‘n geïsoleerde geval en die risiko vir verspreiding is laag. Dit is volgens Nelius Ferreira van...

Boeredag by Hopetown lok talle besoekers

Frans Wiid, nasionale skaapboer van die jaar vir 2017, het as deel van sy prys ’n baie geslaagde boeredag op sy plaas naby Hopetown...

Noord-Kaapse boeredag fokus op vernuwing

Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) het op 8 Mei ’n boeredag vir Noord-Kaapse boere op Johan Botha, ’n gesoute skaapteler en eienaar van Oranjerivier Voere...

Unexpected interest in organic grape cultivation in SA

South Africa has approximately 650 table grape producers, almost all of which are conventional growers. More than 150 of these growers attended a conference...