Pieter Swart, president van die Brangus-beestelersgenootskap, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor hulle nasionale veiling wat 9 Augustus op Harrismith plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY