Sytze Smit van die Brahman-beestelersgenootskap kuier in die AgriOnAir-ateljee om oor die doen en late van dié genootskap te gesels. Hy gee ondere andere terugvoer oor hul vleisgehalte-navorsingsprojek in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat.
Daarna vertel hy meer oor wat hulle beplan vir hul jaarlikse skou en veiling wat binnekort in Parys plaasvind.
Luister nou na dié onderhoud.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Brahman-beestelersgenootskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.