Nat toestande en bosluise loop hand aan hand. Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Tom Strydom, internasionale tegniese direkteur van parasietbeheer by MSD Dieregesondheid, oor bosluisbeheer in nat toestande. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY