Bonné de Bod vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor haar dokumentêre rolprent, Stroop, wat handel oor renosterstroping. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY