Radio: Boerdery meer as ‘n onderneming

0
181

Boerdery vandag is meer ‘n onderneming as ‘n gewone plaas – daarom is fyn beplanning nodig. Hennie Maas van RSG Landbou, praat met Pieter du Plessis van ActionCOACH oor entrepreneurskap en ontwikkeling. Luister nou na dié gesprek.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY