Monday, August 15, 2022

Boer saam met roofdiere

Die Cape Leopard Trust gaan binnekort ‘n reeks werkswinkels aanbied wat sal fokus op holistiese grondbestuur en volhoubare boerdery in harmonie met roofdiere. Dr Chavoux Luyt brei uit hieroor.

Dr Johan van Rensburg, van ABE Biotech is daarna aan die woord en hy gesels oor die voor- en nadele van weimielies en oesreste as voeding vir vee.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

Presenters dressed by Jonsson Workwear
Nuusborg / News Sponsor: Elanco
Weerborg / Weather Sponsor: BKB
Markteborg / Market Sponsor: ABE Biotech


View other Plaas TV episodes.

Popular stories