Monday, March 20, 2023

Bloemskou lewer uitnemende kampioene in 2022

Bloemskou is jaar na jaar een van die hoogtepunte op die Suid-Afrikaanse landboukalender. Hier volg die presteerders van verskeie kampioenskappe wat tydens die skou gehou is en die foto’s is deur Hannes Venter en Heinrich KotzΓ© geneem.

Merino Ope Veldskou-kampioenskap

kampioenskap
Merino kampioen skaap van skou – Le Roux Fourie – Fourie boerdery
kampioenskap
Vrystaat Merino ram van die jaar – PD Jacobs en Willem Grobelaar – Pdrino Merino’s

Suffolk Nasionale Kampioenskap

kampioenskap
Suffolk groot kampioen ram en Opperste kampioen Suffolk – Ian Potgieter – JIP Suffolks
kampioenskap
Suffolk Senior kampioen ram – Gert en Lesle Malherbe – Gersure Suffolks

Vleissentraal: SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas

kampioenskap
Bulgroeitoetsklas – Karel Nel – Grasmunt Drakensbergers

Beef Shorthorn Streekkampioenskap

kampioenskap
Beef Shorthorn junior kampioen – Hendrik Strydom – Amadues stoet
Beef Shorthorn groot kampioenbul – Niel Dry – Nieman Stoet

Simbra Streekkampioenskap

Simbra senior en groot kampioenkoei – Pieto Louw – Midkop Boerdery
Simbra junior en groot kampioenbul – Joel Ludge Family Trust

Dexter Provinsiale Kampioenskap

Dexter groot kampioen vroulik – Pieter Daffue – Zandu Dexters
Dexter groot kampioenbul en raskampioen – Nelius Uys – Zandu Dexters

Limousin Nasionale Kampioenskap

Limousin junior en groot kampioen vroulik – AJ du Toit – La Rhone Limousins
Limousin senior en groot kampioenbul – John en Tracy Devonport – Devlan Limousins

Santa Gertrudis Provinsiale Kampioenskap

Santa Getruidis senior en groot kampioenbul – Trio Boerdery

ABSA vleis- en dubbeldoelbees interraskompetisie

Interras – senior kampioen manlik – John en Tracy Devonport – Devlan Limousins
Interras – Junior vroulike kampioen en opperste kampioen van interras – AJ du Toit – La Rhone Limousins

Dorper Nasionale Kampioenskap

Dorpers – Senior en groot kampioenram – Ashley, Mickey en Vanessa Phillips – Mickey Phillips and son Dorpers.

Popular stories