Monday, December 8, 2025

Bloemskou – die vertoonvenster vir die veebedryf

Die gewilde Bloemskou vind vanjaar van 25 April – 3 Mei plaas en nie minder nie as 23 kampioenskappe word tussen beeste, kleinvee en perde aangebied. Elmarie Prinsloo brei nou hieroor uit.

Luister nou hier.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Bloemskou. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.

Related

RSG Landbou: 8 Desember 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor haarwurm en ons gesels met Rensgrow Beefmaster oor hulle boerdery. Haarwurm Het jy geweet, haarwurm is...

RSG Landbou: 4 Desember 2025 – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou is daar meer oor 'n risiko-ontledingstudie vir die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf, aspekte wat in ag geneem moet word met die...

RSG Landbou: 3 Desember 2025 – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2025 Toyota SA/Agri SA jongboer van die jaar, daar is 'n gesprek oor...