Monday, December 5, 2022

BKB – ‘n ligpunt in afgeleë dorpies

BKB se winkels en hulle takke speel tans ‘n belangrike rol, veral in afgeleë dorpies. Daarom is dit belangrik dat die winkels aan die gemeensakp se behoeftes moet voldoen. Yolanda Colesky vertel ons meer hiervan.

Daarna gee dr Johann Stadler van Antrovet raad oor bosluise. Hierdie parasiete het ‘n groot aandeel in verliese in die Suid-Afrikaanse veebedryf en kan deur gunstige klimaatstoestande vererger word. Daarom is strategiese bosluisbeheer belangrik.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoStandard BankJonsson WorkwearSyngenta

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories