Wednesday, February 21, 2024

Biosecurity is the best defence for ASF

African swine fever is currently a raging fire that must be extinguished. Dr Livio Heath from ARC-Onderstepoort explains why biosecurity is the best defence.

Daarna bring GP Heppell van Aartappels SA kykers op hoogte oor huidige marktendense asook die prestasie van plaaslike aartappelproduksie die afgelope twee maande.

Kyk vandag se episode hier:

Plaas TV word met trots deur Elanco en Jonsson Workwear geborg.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Popular stories