Topgehalte stoet- en kommersiële vee gaan onder die hamer kom by die 6de produksieveiling van Bastion Brangus. Die veiling vind op 27 Julie om 11:00 by die Warden-veilingskrale plaas. Vir meer inligting kontak Japie van der Merwe by 083 702 2690.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY