Bester Braford-bulveiling

0
128
Bester Braford-bulveiling
Die bul wat die hoogste prys behaal het, is vir R80 000 verkoop.

Die jaarlikse Bester Braford-bulveiling, wat by die Bester-veilingskrale in die Ladysmith-distrik in KwaZulu-Natal gehou is, het op 29 Augustus plaasgevind. Die veiling is namens Nooitgedacht Brafords, RHK Brafords en Z4T Brafords gehou. Altesaam 30 Braford-bulle is aangebied en verkoop.

 Veilingsuitslae:

  • Hoogste prys bul: R70 000 (Verkoper: Nooitgedacht Brafords. Koper: Thiele Estates, Paulpietersburg)
  • Gemiddelde prys bulle: R40 000

Aangebied deur: Vleissentraal KwaZulu-Natal

Afslaer: Johann von Wielligh

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY