Beheer kalfdiarree met goeie versorging

Die twee vernaamste siektes onder kalwers is diarree en longontsteking. Kalfdiarree lei tot ekstra onkoste en onnodige verliese in die vorm van vrektes, die koste van medisyne, arbeid, swak groei en ’n afname in melk tydens ’n vers se eerste laktasie. Read it in English. “Enigiemand wat ondervinding het met die grootmaak van kalwers, sal … Continue reading Beheer kalfdiarree met goeie versorging