Beeswinkel


‘n Splinternuwe verhandelingsplatform is nou vir beesboere en voerkraalbestuurders beskikbaar. Beeswinkel bied ‘n stroomop integrasiestrategie vir voerkrale en ‘n funksionele stroomaf bemarkingskanaal vir produsente. Dié innoverende platform volg huidige internasionale verhandelingstendense en sal groter deursigtigheid in die beesverhandelingsmark bring.

As veeverkope vir jou ‘n frustrerende proses raak, kyk hoe Beeswinkel se nuwe elektroniese platform dit vir jou maklik maak om diere van jou keuse op ‘n deursigtige manier te koop.

Kopers, kyk hier:

Verkopers, kyk hier:

Besoek www.beeswinkel.co.za nou om die platform te ontdek.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY