Ons medewerker, Ursula Human, het onlangs met Hendrik Jordaan van Laurik International, by Nampo gesels. Hendrik Jordaan vertel onder meer oor beesboerderye in Agrentinië, ‘n land wat wêreld bekend is vir hul goeie gehalte rooivleis.

Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY