Die Suid-Afrikaanse Tafeldruifindustrie verwag laer volumes vir 2023. Daar is verskeie streke waar tafeldruiwe aangeplant word en die streke het die afgelope jaar uiteenlopende weersomstandighede ervaar. AJ Griesel gee terugvoer hieroor in vandag se episode Plaas TV.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: Elanco, Jonsson Workwear,
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV