Bayer Dieregesondheid glo dat as dit goed gaan met jou beeste, dan sal dit goed gaan op jou plaas. Dr Clint Austin gesels met Elsa Esterhuizen oor ‘n opwindende nuwe projek naamlik die Care for Cattle-projek wat die welstand van vee bevorder en aan rolspelers erkenning bied om nuwe, innoverende projekte te ontwikkel. Klik hier vier meer inligting oor #Care4Cattle.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY