Kenneth Botha van Barnlab, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat vanaf 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY