Die Suid-Afrikaanse Avokadokwekersvereniging (SAAKV) het onlangs sy vyftigste verjaarsdag gevier. Die voormalige voorsitter van die vereniging, Kosie Eloff gesels oor die bedryf. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Aerocom.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY