Jerick Miller, ‘n afslaer uit Iowa, het tydens Nampo aan die heel eerste Toyota SA Internasionale Jong Afslaerskompetisie deelgeneem. Hy gesels met RSG-luisteraars oor die Amerikaanse afslaersbedryf.

Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Aerocom.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Lees hier meer:

International auction showcase held during #NAMPO2017

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY