Algehele uitverkoping: Paul Kloppers boerbokkudde

0
81

Sluit op 5 Mei 2018 om 11:00 by die span van CDP Auctioneering Services by die Conrad Kleinveesentrum aan vir ‘n algehele uitverkoping van Paul Kloppers se boerbokkudde.

Read it in English.

Vir meer inligting kontak Corné du Plessis by 076 101 9996 of stuur ‘n e-pos na cdp@cdpauctioneers.co.za.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY