Albert Loubser op Radio Rosestad

0
1441

Die finale rondte van die 2016 Toyota SA Nasionale jong afslaerskompetisie, in samewerking met Veeplaas, was een van die hoogtepunte tydens die onlangse Nampo-oesdag. Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, gesels op Radio Rosestad oor die kompetisie en ander Veeplaas-projekte, soos die Santam Landbou Nasionale kuilvoerkompetisie.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY