Agri Skills Transfer bied al sedert 2012 landboudiploma-opleiding aan. Dit word hoofsaaklik in die vorm van afstandsonderrig aangebied. Die instelling het egter die behoefte aan praktiese, teoretiese en werksplekondervinding raakgesien, en gevolglik besluit om ‘n opleidingsplaas net buite Cullinan in Gauteng, vir hierdie doel aan te wend.

In dié aflewering van AgriOnAir, gee Duif Joubert van Agri Skills Transfer meer besonderhede hulle twee-jaar landboudiploma wat vroeg in 2022 afskop. Luister nou na hierdie interessante onderhoud.

Who is Agri Skills Transfer?

Agri Skills Transfer was established in 2004 for providing training, mainly in the agricultural sector (primary and secondary).

Agri Skills Transfer’s training is developed on the basis of the SAQA system. The company took a business decision to align with outcome–based education and to develop their courses according to the National Qualification Framework.

With the new QCTO requirements on its way, Agri Skills Transfer is pleased to be able to say that they are already on board and adapting their training material as required by the new legislation.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Agri Skills Transfer. Besoek gerus hulle webwerf hier.