Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor grondhervorming en die onlangse mosie in die Parlement vir die onteiening van grond sonder vergoeding. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY