Agri Limpopo-kongres: Meer geweld kan plase tref

As ʼn mens kyk na wat nou in die land gebeur, moet boere hul voorberei op die moontlikheid dat meer geweld plase toe kan kom. Landbouers kan nie meer op hul plase sit en verwag die polisie alleen gaan hulle beveilig nie. Hulle moet self hand aan die ploeg slaan. Dit is die boodskap wat … Continue reading Agri Limpopo-kongres: Meer geweld kan plase tref