Met die somer wat een van die dae weer gaan begin voelers uitsteek, kry peste en plae ook nuwe lewe. Dokter Hanré Bredenkamp van Afrivet vertel vir RSG Landbou-luisteraars oor watter hulp hulle vir boere teen somerpeste en -plae kan bied. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY