Wednesday, March 29, 2023

AFMA skud vere reg vir simposium

Welkom by nog ‘n episode van Plaas TV. Ons skop eerste af met ‘n gesprek oor AFMA se simposium wat binnekort plaasvind. De Wet Boshoff is aan die stuur van sake, en hy verduidelik onder ander ook die wat die rol van dié vereniging in die bedryf is.

Dan het Ede Holsteins na maande se intensiewe beplanning, verlede week ‘n suksesvolle boeredag en veiling naby Middelburg aangebied. Poena van Niekerk gee terugvoer.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElanco, Jonsson WorkwearSyngenta, Chemuniqué

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories