Monday, August 15, 2022

Afleggings onder die vergrootglas

Augustus-maand is vrouemaand. Daarom kan ons nie anders nie as om met ‘n vrou in ‘n landboubestuursposisie te praat. Lakeview Farm se plaasbestuurder, Amoré Viljoen, gesels oor haar loopbaan tot dusver.

Daarna kuier Abrie Bronkhorst van die LWO Werkgewersorganisasie in die ateljee. Hy gesels oor afleggings en wat werkgewers te doen staan.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBABE BiotechElancoStandard BankJonsson Workwear

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories