Read it in English.

Absa AgriBesigheid Afrika het onlangs hul vooruitskouing vir die lente van 2017/2018 bekendgestel. Die vooruitskouing gee ’n oorsig van die globale en Suid-Afrikaanse landbou-ekonomieë, asook die impak hiervan op boere en produsente. Dit sluit ’n oorsig in van die volgende sektore: Groente en vrugte (met aparte in-diepte opsommings vir avokado’s en sitrus), die makadamia- en pekanneutbedryf, wild en volstruise. Kliek hier om die volledige verslag af te laai. -Ursula Human, Agriorbit

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY