Wednesday, September 11, 2024
HomePlaas TVAartappelmot knaag aan winste

Aartappelmot knaag aan winste

Die Suid-Afrikaanse Vetvee-beoordelaarsvereniging het hul eie nasionale Vetvee-kampioenskap van stapel gestuur, wat ‘n beduidende invloed sal hê op die gehalte van vee wat in die mark gesit word. Johan Odendaal brei vanoggend hieroor uit.

Daarna gesels Dirk Uys oor die aartappelmot, wat groot skade by aartappelgewasse veroorsaak.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: ElancoJonsson Workwear,

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Must Read

RSG Landbou: 9 September 2024 – geborg deur BKB

Die provinsiale regering in die Noord-Kaap het in 2019 ‘n ontwikkelingsplan bekendgestel. Agri Noord-Kaap is tans by 23 projekte betrokke en Dirk Krapohl het...