Home Search
vark - search results
If you're not happy with the results, please do another search
Die eerste 24 uur bepaal die welslae van klein varkies
Estimated reading time: 7 minutes
Goeie bestuur tydens die eerste 24 uur ná die geboorte van klein varkies is noodsaaklik vir hul oorlewing en...
Intensiewe varkproduksie verg fyn bestuur
Estimated reading time: 7 minutes
Intensiewe varkboerdery werk in week-siklusse.
‘n Sog wat oorslaan, kry nog een kans voor sy uitgeskot word.
Genetiese vordering met varkteling...
Varkvoeding: ’n Vark is nie ’n asblik nie
Estimated reading time: 6 minutes
Varkvoeding het oor die laaste tien jaar vinnig ontwikkel en hoe meer navorsing beskikbaar raak, hoe beter verstaan voedingkundiges...
Vrylopende varke: ‘n Volwaardige vertakking
Estimated reading time: 7 minutes
Die Spilsbury’s van Harrismith is ’n bekende polo-familie en Terence en sy vrou Jo se hoofinkomste kom juis uit...
Varkvleissyfers: SA verbruik teenoor die res van die wêreld
Estimated reading time: 7 minutes
Soos wat verbruikers ryker word, raak hul dieet meer proteïenryk, terwyl stysel ’n al hoe kleiner gedeelte van hul...
Riglyne vir die voer van kruipvoer aan varkies
Die voer van kruipvoer aan klein varkies is ’n gespesialiseerde en gekompliseerde saak. Daar is baie tegnologie beskikbaar en vir ’n produsent om sy...
Varkvleisproduksie: ’n Produksiestelsel wat glad verloop
Varkvleisproduksie verloop so glad soos ’n goed geoliede masjien by die RK Varkboerdery, waar produksie in weeklikse siklusse plaasvind. Meerderwaardige teelmateriaal, wat deur uitstaande...
Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices
Estimated reading time: 6 minutes
Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem kennis dat hierdie nie kleinhandelpryse...
Gifplante ‒ ’n ekonomiese probleem wat moeilik is om te beheer
Estimated reading time: 6 minutes
Die term ‘gifplante’ verwys na plantsoorte wat daarvoor bekend is dat hul toksiese chemiese bestanddele, wat van nature bedoel...
RSG Landbou: 22 Desember 2022 – geborg deur AECI Plant Health
RSG Landbou kuier in Donderdag se aflewering by Allesbeste-boerdery in die Magoebaskloof-omgewing. Hulle het in 2016 met koffie-aanplantings begin en ons vind uit wat...