Kyk 6 Desember 2017 se Grootplaas met André Morgenthal, Margi Biggs en David Higgs.

Die program fokus op die wynbedryf en ‘n klompie kenners kuier in die ateljee. André Morgenthal gesels aktuele kwessies in die bedryf, Margi Biggs oor wyntoerisme en David Higgs van Marble Restaurant vertel meer oor dié restaurant se bekroonde sommelier.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY