Kyk 5 Desember 2017 se Grootplaas met Koos Nel en Hennie Bruwer.

In die episode:

  • Koos Nel van Old Mutual Agrimark, gesels oor beleggings. Ons hoor waarom dit deel moet vorm van jou finansiële plan, en watter opsies jy kan oorweeg.
  • Hennie Bruwer van Katoen SA vertel ons waar produksiesake in die bedryf tans staan, watter uitdagings kop uitsteek en waarom verbruikers deesdae so baie vir katoenprodukte moet betaal.

Inhoudsborg: Old Mutual

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY