Kyk 6 November 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Gordon Brown en Magda du Toit.

In die episode:

    • Ons fokus weer op kuilvoer, ná die groot sukses van die vierde jaarlikse Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Die koördineerder van die kompetisie, Richardt Venter gesels met ons oor hoe dit vanjaar afgeloop het. Ons hoor ook by die tweede-plek wenner, Gordon Brown, oor sy ervaring van die kompetisie.
    • Magda du Toit gesels oor die rol wat Landbouskrywers SA se rol in die landbou-mediabedryf.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY