Die heersende droogte het net weereens bewys dat pro-aktiewe weidingsbeplanning- en bestuur voor ‘n droogte, net so belangrik is as die herstelfase na ‘n droogte. Elsa Esterhuizen gesels op die Groot Ontbyt met Annami Bruwer, hoof-uitvoerende beampte van Gras SA, oor weidingsbestuur.


Kyk hier na nog landbou-insette op die Groot Ontbyt.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY