Maart is Bonsmara-maand! Die 2023 Bonsmara SA Rooi Ras-geleentheid en nasionale veiling het onlangs in Parys plaasgevind. Dié geleentheid is ‘n hoogtepunt op die kalender en sorg elke jaar vir baie opwinding. Plaas TV het ook hierdie geleentheid bygewoon so bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.
Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!
Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3AKlik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.