Die finaal in die Toyota SA Nasionale jong afslaerskompetisie vind van 17 tot 19 Mei tydens Nampo 2016 plaas.

Dit is verseker nie ‘n geleentheid om mis te loop nie. Altesaam 22 finaliste gaan meeding vir die eersteplek in die onderskeie kategorieë.

Die deelnemers is:

JONG (19-25 jaar)
Zirk Coetzee
Arnold Durr
Jurie Burger
Paul Van Vuuren
Steven Mathews
Erik Heymans
OOP KATEGORIE (JUNIOR)
Neil Jordaan
Jannie Durr
Barco Van Niekerk
Danie Strauss
Willem Steyn
OOP KATEGORIE (SENIOR)
Fanie Cronje
Rodney Austin
Cornell Duminy
Eppie Nel
Kalahari vd Westhuizen
Cassie Pelser
JUNIOR (18jaar en jonger)
Hertie Lerm
Braam Botha
Charl Grobler
Gideon Nieman
Christo Martin

Hou Twitter by @onderdiehamer en #youngauctioneers2016 dop vir hoogtepunte vanaf die finaal.

Kontak Esmarie Moodie by esmarie@veeplaas.co.za of 076 330 0745 vir meer inligting.

Afslaerskompetisie - Finaal low res1

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY