Skaapskool logo

 

 

 

 

 

Die Veeplaas Intensiewe Skaapskool is ‘n gesamentlike poging deur Veeplaas en bekende skaapboere, Karen en Manie Wessels, om kommersiële en aspirerende skaapboere se vaardighede in intensiewe skaapboerdery op te skerp.

Die 2016 Skaapskool het vanjaar van 12 tot 14 April by die Golden Gate-hotel naby Clarens aangebied. Hou die spasie dop vir die datum van die volgende skool.